Adverteer jou plaas GRATIS
Verkoop Plaas
Vorm vir die gratis advertensie op jou plaas.(A) Die VERKOPER BETAAL NIE uit bg. “Prys in jou Sak” die Transportkoster soos Oordragskoste, Hereregte en Verbandskoste nie, ook nie Agent-, Verkoops- of ander Komissies nie, of vir die registrasie van water en ander regte in die KOPER se naam nie.
(B) Die VERKOPER BETAAL vir sie sg. Elektriese Sertifikaat (vereis Eskom an ander Uitklaringsertifikate (Water en Ligte Rekeninge), wat die Verkoper uit sy eie sak betaal, of kan die Transportbesorgers vra om dit namens hom te betaal en af te trek van die “Prys in jou sak”.
(C) Tydens ‘n Verkoopstransaksie kan die terme van die ooreenkoms gewysig word indien al die betrokke “Partye tot die Transaksie” skriftelik instem tot die wysiging/s.
