Adverteer en soek na plase te koop

Beta Weergawe
Ek wil 'n plaas adverteerEk is opsoek na 'n plaas

Die Boer se Tuiste op die Internet

 

Plaaseaanlyn.co.za is Die Boer se Tuiste op die Internet, die elektroniese winkel waar die boer sy ware 24 uur kan uitstal, of waar 24 uur per dag kan inlog en “shop” vir die beste koop.

Elke maand word ‘n nuwe afdeling geloods – Fase 1 is Plase & Plotte, dan volg Veë – grootveë, kleinveë en pluimveë, daarna Trekkers en Onderdele ens. OM TE ADVERTEER, OF THE SOEK (BROWSE), IS GRATIS. Op plaseaanlyn.co.za kry die boer ook kontakbesonderhede van kundiges of “links” na adviseurs in elke moontlike veld: Landbou, finansies, markpryse, veeartse, self “mechanics” wat sy voertuie op sy plaas kom regmaak!

Registreer

GRATIS! Word deel van ons plaseaanlyn.co.za gemeenskap.

Plase te koop

GRATIS! Teken aan en kyk na die lys van plase beskikbaar.

Adverteer jou plaas

GRATIS! Doen aansoek om jou plaas hier te adverteer.

Toekomstige Afdelings

Lewende Hawe (Veë)TrekkersOnderdeleVersekering
FinansieringMechanicsElektrisiënsVervoerdienste
VeeartsenyVoertuiePluimveëRegshulp
GeestelikSekuriteitWatersakeKoöperasies
Landbou UniesGeldmarkteMarkpryseLandbou Advies
Saad & VoerHuur ImplementeVeilingsBemesting
OnkruidbeheerResepte
Website Design & Maintenance by Lenomedia.
web design potchefstroom